BITTERBESSIE

Vir die liefde en avontuur.

Ons is fynkuns bestemming-troufotograwe gebaseer in Suid-Afrika. Ons spesialiseer in unieke en outentieke liefdesverhale, so of julle in ’n klein kerkie in Skotland of aan die voet van die Drakensberge trou, ons sal dit so geniet om julle storie te vertel.

 

Ons kan unieke reispakkette vir ons kliënte regoor die land en wêreldwyd saamstel. Troues is vir ons mooi en ons hou daarvan om kuns daaruit te skep.

 

Klik hier as jy met ons wil gesels. Ons sal julle graag wil ontmoet!

VERLIEF & VERLOOF

Ons avontuur

PASGETROUD

Wat ‘n fees

@bitterbessiephotography