Suné + Janski

Heidelberg  // December  2017

 

“Die soutpilaar het nou Met n moerse knaal gebreek Ek wonder wat meer van jou Sal ek weet Hierdie kamer sluk my in En die kussing sluk my weg Maar jy bly op my oor soos n sonvlek Hey sambreeltjie Gooi jouself net toe Die ergste lê daar voor Op die agterstoep van my brein Word ek dronk aan iets soos jy Hou jou voete Skuif Nader kruisbeen Hoog getuig Ek het n foto Maar dis klein Van iets wat lyk soos jy Agh hou dit dood Sal my kamer aan die brand slaan Hey sambreeltjie Gooi jouself net oor Die ergste lê daarvoor Ek dink jou bloed is in my hart Jou god in my long Ek stuig in n sprog Soos n warm Warm ballon” – Spoegwolf

 

No Comments

Post A Comment